Bok van Blerk - Platteland

Песня "Platteland" - исполнителя Bok van Blerk из альбома My Kreet - скачать в mp3 или слушать бесплатно.

Длительность: 3:13

Прослушано: 15

Жанр:Африканская

Клип к песне Platteland




Текст песни

Hierdie grond, hierdie stof, wat ek hou in my hand.
Hierdie bloed, hierdie been van my mense, my land.
Hierdie stuk van my hart van my pa geërf.
Vir dit sal ek lewe, vir dit sal ek sterf.
Platteland, O menseland, geskep vir my uit God se hand.
Platteland, O traneland, gebou uit klip verval tot sand.
Hierdie woorde van haat wat ek hoor op die wind.
Hierdie mense wat sê dat my mense is blind.
Maar as jy kyk, as jy kyk, kyk wat staan daar.
Kyk waar’s die klippe van bouers bewaar.
Platteland, O menseland, geskep vir my uit God se hand.
Platteland, O traneland, gebou uit klip verval tot sand.
En wat bly, bly daaroor? Hoekom veg ons oor grond?
En wat is, is 'n mens? Dinamiet met 'n lont.
Wat moet ek sê sodat almal verstaan?
Dis hier waar ek lewe, dis hier waar ek staan.
Platteland, O menseland, geskep vir my uit God se hand.
Platteland, O traneland, gebou uit klip verval tot sand.
Die wêreld draai en die tyd vergaan.
En eintlik bloei ons almal saam.
Platteland, O sieleland, ek hoor jou roep, jy roep na my.
My hart se land, beloofteland, ek staan geboei maar ek is vry.

Показать текст

Популярные треки

Someone - Vanotek, Denitia
2 Die 4 - Tove Lo
In The Dark - Purple Disco Machine, Sophie and the Giants
#HABIBATI - Пошлая Молли, HOFMANNITA
ИСКАЛА - Земфира

Будьте первым кто оставит комментарий!